Header
Plaasontbyt Volwassene
Bespreek jou plek by die bobaas Agter-Paarl Plaasontbyt, Saterdag 13 September 8:00-12:00
Doeksagte eiers. Watertand wors. Sappige spek. Salige sampioene. Souserige smoor. Verruklike vars brood. Wat meer kan ons sê? O ja, alles met liefde voorberei en met sorg bedien.
Product options
Pretstap@Ridgeback Kinders onder 18
Kom tree aan vir 'n lieflike 4km oggendstappie saam met die gesin deur die wingerde van Ridgeback Wynlandgoed.
Die stap begin 8:00, en daarna sal julle reg wees vir die plaasontbyt!
Ingesluit in die prys is 'n koepon vir 'n koffie OF koeldrank OF 2 pannekoeke (jammer, dis OF nie EN nie)
Product options
Pretstap@Ridgeback - Volwasse kaartjie
Kom tree aan vir 'n lieflike 4km oggendstappie saam met die gesin deur die wingerde van Ridgeback Wynlandgoed.
Die stap begin 8:00, en daarna sal julle reg wees vir die bobaas brunch!
Ingesluit in die prys is 'n koepon vir 'n koffie OF koeldrank OF 2 pannekoeke (jammer, dis OF nie EN nie)
Product options
Plaasontbyt Kinders onder 12
100% van die lekkerte, 50% van die porsies.
Ontbyt word bedien Saterdag 13 September van 8:00-12:00