Kom kuier saam met ons onder die bome om die nuwe kwartaal in te lui. Bring kampstoele en eetgerei en laat weet ons as jy ‘n pot wil maak of kan help met rys/brood of bykosse.
Potjiekoskuier - Kinderkaartjie
100% van die lekkerte vir helfte van die prys. Jou kinders gaan jou bedank.
Product options
Potjiekoskuier - Volwasse kaartjie
Hierdie is jou paspoort tot die watertand smaakontploffing wat net potjiekos jou kan bied. Skep uit een pot of proe-proe aan 'n paar, jy kan self besluit hoe jy wil maak.
Wees gewaarsku, hierdie gaan lekkerder wees as wat jy gedink het.